A House with a View
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Boschendal Street, Van Riebeeckshof, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Huis op die Heuwel is 'n pragtige huis, geleë in Bellville, in die hartjie van die noordelike voorstede, en is ideaal vir 'n gesinsvakansie, sakereisigers of 'n paartjie se wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. 'n Tweede en derde slaapkamer is elk gemeubileer met 1 enkelbed, en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die moderne kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien vir ekstra gerief. Die ruim sitkamer is gemaklik gemeubileer en gevul met oorgenoeg natuurlike lig. Die eenheid beskik ook oor 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak.
Die Huis op die Heuwel is sentraal geleë naby gewilde Durbanville-wynplase, die Bellville-gholfbaan en nabygeleë plaaslike winkels en restaurante. Dit is ook slegs 20 minute se ry vanaf die V&A Waterfront en Clifton se hoofstrande. Met gratis veilige parkering, 24-uur-sekuriteit, 'n alarmstelsel, beurtkragvoorsiening, 'n privaat balkon, 'n pragtige patio, 'n swembad, 'n braai-area en 'n tuin, kan gaste 'n veilige en luukse verblyf geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 61 Boschendal Street, Van Riebeeckshof, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Boschendal Street, Van Riebeeckshof, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang