The Hub 602
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Strand Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 256 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Hub 602 is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Woodstock. Hierdie woonstel kan 'n wonderlike opsie wees vir 'n gesinswegbreek in die Moederstad aangesien hierdie woonstel pragtige uitsigte oor die stad en die ikoniese Tafelberg het.
Hierdie woonstel kan gerieflik 4 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Een van hierdie slaapkamers het lieflike uitsigte oor die stad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Dié leefarea het skuifdeure wat gaste kan oopmaak en die uitsigte kan geniet terwyl hulle 'n skemerkelkie of 'n oggendkoffie geniet. Gaste het volle toegang tot die gebou se dak met 'n buiteluggimnasium en 'n putt-putt-baan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 778
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 52 Strand Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink The Hub 602 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Strand Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang