Successfully reported

The Island 15

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacobus W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Fantasties, beter as die foto's. Een van die beste woonstelle wat ons as familie al ingebly het. Die woonstel het alles wat 'n mens nodig het en nog veel meer. Wat 'n fantastiese uitsig. Om so 'n sonsopkoms elke oggend te aanskou met 'n koppie koffie in die hand, is werklik geseënd. Dankie aan ons gasvrou vir haar vriendelikheid en behulpsaamheid. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
The Island 15
Baie dankie, julle was fantastiese gaste wat ons baie graag weer sal wil huisves. Vriendelike groete

Nettie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Baie lekker gewees. Alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Hierdie plek is absoluut nog die beste waar ons ook al in Ballito gebly het. Alles is pragtig en die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Ons gesin het ons vakansie by The Island 15 baie geniet! Heerlike verblyf met die mooiste seeuitsig! Die gasvrou het uit haar pad gegaan vir ons. Puik en vriendelike diens. The Island 15 bied alles en selfs meer! Ons sien uit na ons volgende kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Home away from home. It was an easy stay and very pleasant. Fantastic service and a clean apartment. We enjoyed the stay, not to mention the spectacular view; it was breathtaking and overwhelmingly beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Was perfek vir ons tyd weg. Alles en meer wat ons nodig gehad het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Clean paradise. Thoroughly enjoyed it! Well run. Beautiful views, felt safe and secure, just perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Ongelooflike see uitsig, rustig en loopafstand na die strand. Ongelooflike mooi uitsig. Veilig en rustig. Daar is alles wat jy benodig. Al is die weer bietjie bewolk, is die uitsig so mooi dat dit glad nie pla nie. Loopafstand na strande. Dankie. Ons boek weer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Pragtige uitsig uit die woonstel, stil omgewing. Die houttrappe na die woonstel is nie onderdak nie en steil. Dis nie geskik vir ouer persone nie. Moeilik om swaar bagasie in en uit die woonstel te kry, veral as dit reën. Geen direkte toegang tot die strand; jy moet ry of stap as jy fiks genoeg is. Paadjie na Getypoel is ook baie steil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Ocean Drive, The Islands 15, Thompsons Bay, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb5839154e7a826f2f80656db0d554999ebf12791fe184d0e23ef9742985f1becff90849d8b05b126fc1590343e8693c0870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 61 Ocean Drive The Islands 15 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.516674362472 31.2297119305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang