Successfully reported

The Islandview House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Helena W
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Comfortable, quiet and welcoming. It was lovely. We felt perfectly comfortable, had the use of the garden, the kitchen and the lounge with dining room as if we had always lived there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy B
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Baie lekker en ontspannend. Vriendelike en behulpsame gasheer en vrou - tuinwoonstel was netjies en kon heerlik in hulle tuin langs die rivier ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Ansa
The Islandview House
Hi Ian Dankie vir die terugvoering. Julle was oorspronklik bespreek vir die kamer met buite deur, maar a.g.v. laaste minuut se versoek vir 'n derde persoon kon ek nie anders nie. Ongelukkig ook nie baie beheer oor gaste se stemtone nie, maar het darem verskoning gemaak daarvoor. Tot volgende keer. Groete Ansa Mocke

Annebelle K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2016

Was heerlik met die lugversorging. Ontbyt was yskoud en die wors rou. Jy kry nie jou waarde vir jou geld nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansa
The Islandview House
Baie dankie vir die terugvoering. Sal defnitief dit opvolg, en glo dit sal nie weer gebeur. Groete Ansa Mocke

Attie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2015

Die regte keuse en vriendelike eienaars. Baie aangename verblyf wat deur die Mocke's bedryf word wat persoonlike aandag gee aan gaste. Die ligging aan die Oranjerivier is vreedsaam en 'n lus vir die oog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gawie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2015

Netjies, goeie diens en baie vriendelik. Ruim kamers, rustig langs die rivier. Gasvryheid en ruimte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2014

Alles was puik! Gaan besoek dit gerus. Dit was "great"!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ansa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Murray Avenue, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308e9e46c2564a7a9cfd0466a58ee1e7baa57640d562a91562522e2d2ebc998a5768b078bd160ea1d4fefff31f26f0985208?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 10 Murray Avenue Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.457627591322 21.248663663864
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang