The Jade @ Swing and Sea
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 The Jade, Paardevlei, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R2 190 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Somerset-Wes in die veilige Paardevlei-landgoed, bied The Jade @ Swing and Sea selfsorgverblyf, ideaal vir 'n klein gesin of vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ook gemeubileer met 'n dubbelbed, en gaste het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad, stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste kan maaltye buite op die gemeubileerde balkon geniet, wat 'n braaiplek het. Hulle het ook toegang tot die Jade Lifestyle Centre, wat 'n restaurant, gemeenskaplike swembad en 'n klimraam-speelarea vir kinders bied. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Strand Gholfklub binne loopafstand, en Strandstrand is slegs 1.2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Noelene Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 33 The Jade, Paardevlei, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 The Jade, Paardevlei, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang