The Jade Escape
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: New Rush Road, Unit 307 The Jade, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Jade Escape is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelkompleks in Paardevlei, Somerset-Wes. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n rusbank vir 1 kind en 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n klein balkon, gemeenskaplike swembad, 'n restaurant en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante en die Strand se strand is net 1,5 km ver.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Aletta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- New Rush Road, Unit 307 The Jade, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink The Jade Escape het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: New Rush Road, Unit 307 The Jade, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang