Successfully reported
+67

The Kimberley Club Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Currey Street, Kimberley Central, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Kimberley Club Guesthouse is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in die stad Kimberley bied. Die gastehuis is ideaal vir 'n sentraal geleë vakansie en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.

Die gastehuis het 16 pragtige kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke kamer het addisionele geriewe insluitend lugversorging, 'n lessenaar, haardroër, TV met DStv en toiletware. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan maaltye by die restaurant op die perseel geniet of in die gastesitkamer ontspan. Vir gaste wat die omgewing wil verken is daar staptoere, verskeie restaurante, die Groot Gat en Kimberley se mynmuseum wat als naby die gastehuis is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
3.6
Gaste se hoogtepunte
Craig And Marinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Will come back to stay again. Nonnie, Cindy and Xolani welcomed us with heartwarming smiles and went out of their way to make us feel a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Van Rhyn F
4.8
Ongelooflike geskiedenis! Skoon en histories! Wonderlike ervaring!
Des 2024
Diana C
4.6
A valuable and enjoyable experience of the colonial history. What an amazing place to stay. Full of history. The beauty and quality of ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Albertus V
4.4
Excellent food and service. In particular, Lucy was an excellent host. Very interesting historical venue.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Frans D
Saam met lewensmaat
4.0
Unieke ervaring in 'n historiese gebou en omgewing. Ons het dit baie geniet. Besonders.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Stacey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 35 Currey Street, Kimberley Central, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Kimberley Club Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Currey Street, Kimberley Central, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93959995320fd1365791a6a3968c0df6190dc4e9d58e080baefaf2a56d0612c14b97e92811b78589dad27ba5b57cf890f45d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 35 Currey Street Kimberley Central 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74103568234 24.765809769312
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang