Successfully reported

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Puik. Vriendelike ontvangs deur personeel, gronde baie netjies en goed onderhou. Huisie gemaklik met alles wat mens nodig het vir 'n paar dae. Kos van die restaurant ook baie lekker. Sal beslis aanbeveel vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, en ontspannend. Pragtige plaas met forreldamme, en baie mooi natuurskoon. Die eienaars en personeel is so vriendelik en behulpsaam en het ons kuier heerlik gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lihandi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Rustig, ontspanne, kos vir die siel. 'n Ongelooflike mooi en rustige plek met vermaak vir elkeen. Die diens is baie goed, goed ingerigte cottages, lekker kos by die restaurant en 'n winkeltjie vir dit wat by die huis vergeet is. Beslis 'n plek waarheen ons weer sal gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriana U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastic and tranquil. What a fantastic place and wonderful people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ek en my man het vir ons honeymoon daar gaan bly. Dit was die beste! Dit was definitief die beste! Die customer service is 100/100. Ons beplan alweer ons volgende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Daleen en haar span sorg vir 'n welkome ontvangs en diens is voortreflik. Dit was heerlik. Die perseel en wandelpaaie se instandhouding is uitstekend. Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig en stil. Lekker plek met vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Visser E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustigheid. Ongelooflik lekker, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharine G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great recharge away from the crowds. Restful break in pretty surroundings with plenty of family-friendly activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Besonderse plek, omgewing en mense. Dit is 'n baie aangename plek. Die huisies is goed geleë en uitgerus, en daar is 'n kaggel vir die koue aande. Die omgewing en die vallei is asemrowend. Die visvang is goed en almal van ons het trout gevang. Die restaurant op die perseel maak etes en die aankoop van wat nodig is maklik en gerieflik. Die mense daar is baie vriendelik en hulpvaardig en doen moeite nie net met gaste nie, maar ook met die honde. Ons het geen probleme gehad nie en sal weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kingfisher
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge
Hi Riaan Baie dankie vir jou resensie. Ons geniet wat ons doen en om gaste by ons te ontvang. Bly julle het dit ook geniet om hier te wees saam julle diere. Vertrou ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kingfisher Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R36, Waterval Farm, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxTCsacFpAfXGvGPhKhYKopMP2qysZiChfWBrFIPpPTAktJKsZ1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 165 5 1 5 R36 Waterval Farm 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.567905 30.346427
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang