Successfully reported
+114

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R36, Waterval Farm, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge is op die R36 buite Machadodorp geleë. Dié lodge is in die Middellande geleë wat ’n gewilde forelvang-bestemming is.

Die lodge bied selfsorgverblyf in 10 chalets. Elke chalet is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n privaat stoep, braaigeriewe en 'n kaggel. Die chalets word daagliks skoongemaak. Die restaurant verskaf ook etes en daar is 'n spyskaart beskikbaar. Die kroeg is ook ten volle gelisensieerd.

DStv-kanale is in die hooflodge beskikbaar.

Die rivier wat deur die lodge kronkel, verseker dat die damme op die plaas propvol forel is. Dis die perfekte plek vir forelvang. Die damme het reënboogforel.

Die poele onder die 100 m hoë waterval is die perfekte plek vir swem en piekniek. Die bedreigde kalkoenibis kan ook hier in die kranse gewaar word. Gaste wat nie kranige vissermanne is nie, kan die asemrowende uitsigte geniet, voetslaan, fietsry, perdry, piekniek of voëlkyk. Gaan verken ook gerus die tuine en omgewing te voet. 'n Nuwe swembad is nou ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Vriendelike ontvangs deur personeel, gronde baie netjies en goed onderhou. Huisie gemaklik met alles wat mens nodig het vir 'n paar dae. Kos van...
Sien meer
Sep 2025
Nandie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, en ontspannend. Pragtige plaas met forreldamme, en baie mooi natuurskoon. Die eienaars en personeel is so vriendelik en behulpsaam en het ons ...
Sien meer
Sep 2025
Lihandi V
Saam met vriende
5.0
Rustig, ontspanne, kos vir die siel. 'n Ongelooflike mooi en rustige plek met vermaak vir elkeen. Die diens is baie goed, goed ingerigte cottages, lek...
Sien meer
Aug 2025
Adriana U
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic and tranquil. What a fantastic place and wonderful people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Andrea L
Saam met lewensmaat
5.0
Ek en my man het vir ons honeymoon daar gaan bly. Dit was die beste! Dit was definitief die beste! Die customer service is 100/100. Ons beplan alweer ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kingfisher Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R36, Waterval Farm, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Gaste dink The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R36, Waterval Farm, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxTCsacFpAfXGvGPhKhYKopMP2qysZiChfWBrFIPpPTAktJKsZ1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 165 5 1 5 R36 Waterval Farm 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.567905 30.346427
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang