Successfully reported

The Kliphuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jacques V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Sielsverkwikkend! Besonderse plek! Was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sabine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Amazing, remote, well appointed, but best suited to 2 couples with kids. Amazing, remote, well appointed, but best suited to 2 couples with kids, as the third or potential 4th couple have to use the outside toilet/shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Wonderful and amazing! Stunning view and amazing surroundings. House is fully kitted with all the necessary. Only bring yourself and come relax in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie J
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Lekker gerieflike kuierplek in die bos ver van alles. Ons het ons kuier baie geniet. Die uitsig vanaf die stoep oor die rivier en omringende berge is asemrowend. Die voëllewe is besonders. Die huis is pragtig en baie goed toegerus. Let net daarop dat slaapkamer 3 ook in die solder area geleë is. Ek sou nie die pad na die huis met 'n gewone motor aandurf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rustigheid en lafenis vir die siel! Ons het heerlik gekuier! Ons het heerlik gebly in die Kliphuis en elke oomblik geniet! Sal beslis weer daar gaan kuier. Die pad soos deurgegee op die webtuiste se e-pos is wel tans gesluit, so ons moes 'n ander roete vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Pragtig en rustig. Baie mooi en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Die huis is baie goed toegerus met goeie kwaliteit items. Dit is absoluut 'n belewenis. Die natuurskoon is asemrowend en die stilte 'n lafenis. Om saam met vriende die sonsopkoms en ondergang te geniet en lekker op die stoep te kuier, was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolien K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Vol vrede! Luuks! Beeldskoon! Hierdie is een van ons gunsteling plekke om tot rus te kom. Absoluut lieflik in alle opsigte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Perfek vir 'n wegbreek wat jou laat ontspan. Die gevoel van saligheid en die uitsig maak dit besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlene V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Absolute perfekte plek om weg te kom en net af te skakel en kwaliteit tyd met jou mense te spandeer. Ons het heerlik sterre gekyk, om die vuur gekuier, gestap en net ons rus en kuier met mekaar tenke vol gemaak. Dit is werklik 'n stukkie hemel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 550
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moose Valley Nature Reserve, 12 km from Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHw9ESAOWesXEEwsnERb6i04YlBl4zHZaTWYrZ6kOu78EuK4NhW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 8 mense 47 5 1 5 Moose Valley Nature Reserve 12 km from Vanwyksdorp 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.735368238129 21.232227087021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang