Successfully reported
+24

The Lake House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloud 9 Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Die Lake House is 'n vrystaande selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom in Sedgefield. Die eenheid het privaat toegang tot die meer vir swem en kanovaart en is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf met 'n verskeidenheid besienswaardighede binne die Tuinroete.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed en 'n koningingrootte-bed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. 'n Buitestort is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die leefarea lei na 'n patio en 'n ruim tuin met 'n vuurput en pragtige uitsigte oor die meer.

Gaste het veilige parkering.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
2.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.3
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 156

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Cloud 9 Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lake House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloud 9 Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6916e19dc99641998f60a948adc9d307cbf18ba1cb0ada90c613bc5916021c5c589aa56bf7b3044b3fab484da3e66ea598fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 3 5 1 4 Cloud 9 Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005201679782 22.815216055911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang