The Last Outpost 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 42 Dwars Avenue, Groot-Brakrivier, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Laaste Buitepos 2 bied rustige selfsorgverblyf op 'n plaas tussen Groot-Brakrivier en George en is ideaal vir 'n gesin wat die gewoel van die stad wil ontsnap.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede slaaparea het 2 enkelbeddens vir kinders.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Buite is daar 'n lieflike groot tuin met braaigeriewe wat privaat beskikbaar is vir gaste, en gaste kan afkoel in die swembad wat op die plaas is. Kinders moet te alle tye onder toesig van 'n volwassene by die swembad wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 42 Dwars Avenue, Groot-Brakrivier, George, 6530, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 42 Dwars Avenue, Groot-Brakrivier, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang