The Lazy Daisies Lofts
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Vasco da Gama Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R845 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Lazy Daisies Lofts is in die buitewyke van St. Helenabaai geleë, hoog bo-op Patrysbergrif. Dié smaakvolle solderwoonstelle is op 'n plattelandse kleinhoewe geleë en bied 'n plaasverblyfgevoel met 'n uitsig oor die dorpie.
Elke solderwoonstel het 'n privaat dek met braaigeriewe en 'n uitsig oor die see en op die berge. Beide Lofty Daisy en Oopsy Daisy het koninggrootte-beddens en die storte is ruim. Elke oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, fluitketel en 'n broodrooster toegerus. WiFi met 'n UPS-rugsteunstelsel en 'n TV met Netflix en YouTube word voorsien. Gaste kan hul eie intekenbesonderhede gebruik om toegang tot DStv te kry.
Vir groter groepe bied McArthur Park Boma 'n gemeenskaplike Weskus-kuierarea met 'n groter braai-area en 'n vuurput. Daar is ook 'n klein gimnasium en 'n kunsgalery op die perseel. Bokke, skilpaaie, muishonde, hase en ystervarke woon op die kleinhoewe so ry asb. stadig. Hiér sal gaste lekker kan stap, panoramiese uitsigte bewonder en die kroeë en restaurante in St. Helenabaai, Paternoster, Langebaan, Port Owen en Velddrif besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mandi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 280
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 14 Vasco da Gama Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lazy Daisies Lofts het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Vasco da Gama Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang