The Leadwood Safari Camp
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bestaan uit 'n luukse glanskamptent met 'n koninggrootte bed. 2 kampeermatrasse word bygevoeg indien nodig vir die kinders. Die eenheid bied gemaklik slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die privaat badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die eenheid sluit 'n oordekte kombuisie in wat toegerus is met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daarbenewens sluit die eenheid 'n privaat houtvuur-warmbad, 'n eetkamertafel en 'n vuurput in. Hierdie eenheid is heeltemal afgesonder met sy eie heining rondom, vir ekstra eksklusiwiteit en is ideaal vir spesiale geleenthede soos wittebrood, herdenkings of romantiese wegbreke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaallaagte Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang