Successfully reported
+16

The Lemon Cottage @ Pendennis Farm Villiersdorp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Farm, VIlliersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 670 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Lemon Cottage @ Pendennis Farm Villiersdorp is net buite die klein dorpie, Villiersdorp geleë en bied selfsorgverblyf wat deur appelboorde en wingerde omring word. Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n toilet, wasbak en 'n stort in die badkamer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.

Buite is daar 'n park vir kinders. Gaste kan gedurende hoogseisoen in die dam of gemeenskaplike swembad swem. Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite naby, soos bergfietsry, voetslaan, visvang en wynproe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lizel A
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was awesome. Die rustigheid was besonders geniet. Sal definitief weer besoek. Die olywe was 'n treffer, my man geleer om dit te eet.
Des 2024
Everred F
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Our stay was comfortable and relaxed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Hester S
Saam met vriende
4.8
Comfortable and tranquil. For a wedding as a guest for one evening, perfect close to the venue.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Rentia C
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig. Warm. Salig. Dit is baie rustig. Dagmar is 'n uitstekende host. Hulle help graag met ys en hout. Daar is ook nou 'n geboude braai en nie 'n We...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dagmar Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Pendennis Farm Stay, Pendennis Farm, VIlliersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lemon Cottage @ Pendennis Farm Villiersdorp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 670
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 670
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 670
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Farm, VIlliersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41279478336b9925e400ff84315908054d637a1501f7dd07530fb3545b3197179f4875cb15ce8229ac428bec63d7f5c9d487?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Pendennis Farm Stay Pendennis Farm 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9201634 19.3651632
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang