Successfully reported

The Lemon Tree Oasis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hein V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Dis ons toekomstige verblyf in Pretoria as ek vir besigheid moet reis. Die akkommodasie bevat alles wat 'n mens benodig en nog heelwat meer. Die privaatheid, met eie tuin en braai, die rustigheid en eienaars se vriendelike behulpsaamheid, is onoortreflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Quite, private, relaxing. The stand-alone unit is very nice, quiet and private. We had no issues; everything is catered for. It was a lovely stay, thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
The Lemon Tree Oasis
Thank you for staying with us. It was a pleasure hosting you. We are looking forward to your next stay. Kind regards

Michelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekende verblyf. Uitstekende verblyf, pynlik netjies. Gehalte spreek vanself. Gasvry ontvang en afgesien deur Nick en Cara. Dankie vir seker, veilige verblyf en al die ekstras wat voorsien word. Sal verseker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
The Lemon Tree Oasis
Baie dankie dat julle by ons geboek het. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Ek kan julle met 'n geruste hart aanbeveel. Vriendelike groete

Magda B
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Netjies, skoon en alles wat mens nodig het en meer. Baie vriendelike mense. Baie lekker gebly, ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
The Lemon Tree Oasis
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle te huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete

Ilze B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Dis 'n baie rustige plek en ek beveel dit vir almal aan. Eienaar is baie bedagsaam en het 'n wonderlike stay gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
The Lemon Tree Oasis
Baie dankie, ons sal julle met graagte weer huisves. Groete, Nick

Desiré E
1 nag
5.0
Aug 2024

Plek waar jy kan rus na die langpad. Baie rustige omgewing. Die eenheid is baie goed toegerus en uiters netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Exceptional. Good spot, very clean, exceptional attention to detail and very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Excellent. Excellent, I will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlik gebly! Baie vriendelik ontvang deur Nick en sy vrou. Baie gasvry. Woonstel is ongelooflik skoon en netjies. Daar is als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
The Lemon Tree Oasis
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Vriendelike groete

Yolanda C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Ons was van die begin af vriendelik ontvang tot die dag wat ons gery het. As ons iets wou weet of vra was albei behulpsaam. Die huisie het alles wat mens kan vra in. Dis regtig 'n versteekte juweel van 'n plekkie. Ons voertuig was veilig en die huisie is veilig, daar was geen insidente nie. Loadshedding was ook nie 'n probleem nie en ons het deurentyd wifi en TV gehad. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon of klein gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
The Lemon Tree Oasis
Dankie vir die resensie Yolanda. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Uvongo Street, Wierda Park x 2, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcca63428a884e8ed4b84318a224cb06b47bfa69ef5299b0a04f610d0f0930748a73fbf962fbf0af6280d04882af5fdd58f08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 47 Uvongo Street Wierda Park x 2 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.872349024898 28.146667583688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang