The Lemon Tree Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Annie Road, Fontainebleau, Randburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Lemon Tree Self-Catering is in Randburg in Gauteng geleë. Ons spesialiseer in kort of langer verblyf vir vakansies, sakereise en gaste wat trek. Randburg is in die noordweste van Johannesburg geleë wat gewild is vir sy winkelsentrums en vermaakareas.
Die instansie bied selfsorg-akkommodasie in 4 stylvolle woonstelle in 'n pragtige tuin. Geriewe in die eenhede sluit gemaklike beddens, badkamers en WiFi in.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.
The Lemon Tree is naby die Randpark Gholfklub en Randburg, Sandton, Hyde Park, Northcliff, MTN, M-Net, Virgin Active, Cresta Inkopiesentrum en die hoofweg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 32 Annie Road, Fontainebleau, Randburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink The Lemon Tree Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Annie Road, Fontainebleau, Randburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang