Successfully reported
+173

The Leopard Tree

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Munnik Street, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Leopard Tree is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied B&B in die luukse woonbuurt Sterpark Polokwane. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.

Verblyf by The Leopard Tree beskik oor 4 slaapkamers. Hierdie kamers het slaapplek vir tussen 2 en 3 persone en is toegerus met koningingrootte-beddens, waarvan een ook 'n enkelbed het. Alle kamers het volledige en suite-badkamers. Hierdie kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel waar gaste kan ontspan. Die twee slaapkamers op die trappe, Impala en Zebra deel 'n gemaklike "pajama-sitkamer". Al die kamers het waaiers, verwarmers en lugversorging.

Ontbyt word in die eetkamer bedien. Die eiendom bied ook gratis WiFi, DSTV, gemeenskaplike braaigeriewe vir gaste om te gebruik, asook 'n swembad om 'n verfrissende duik in te neem. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel, agter afstandbeheerde hekke.

Ons streef daarna om ons koolstofvoetspoor so goed moontlik te verminder deur hernubare energie te gebruik. Gebruik so min as moontlik plastiek en skakel oor na LED-ligte, ens. Gaste het ook 'n opsie om handdoeke te hergebruik en uit te slaan op daaglikse skoonmaak as hulle wil.

The Leopard Tree is 'n entjie se ry vanaf winkelsentrums, restaurante, asook natuurreservate en ander besienswaardighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Simone J
Besigheidsreis
5.0
Vreeslik tevrede met verblyf! So lekker gebly! Lekkerste ontbyt en so ongelooflik gasvry ontvang.
Okt 2025
Charlene H
Besigheidsreis
5.0
Wonderful stay! Had such a wonderful stay with the most delicious breakfast. Clean, spacious rooms and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Heidi S
Gesin met klein kinders
5.0
Super gasvry! Ons was so gasvry ontvang, dit het gevoel soos familie. Amanda het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en my seuntjie se verjaa...
Sien meer
Jul 2025
Nanette H
Besigheidsreis
5.0
Heerlik! Ons is hartlik ontvang. Baie aandag word geskenk aan die kleiner besonderhede en bederfies. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Baie dankie...
Sien meer
Jul 2025
Rika N
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename kuier. Sal definitief weer soontoe gaan. Lekker gebly. Alles skoon en netjies en benodighede in kamer baie smaakvol. Heerlike ontbyt.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Derek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 66 Munnik Street, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink The Leopard Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Munnik Street, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA158d03313d3581735630455f0ced0c1235c174d478fd15155a76253ce13b47f80bb7ab38b1b86fbf7bb1f3b7e66dd8fa75f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 66 Munnik Street Sterpark 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.895575286176 29.485413119049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang