The Light House - Danni
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 16 Avalanche Street, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Light House - Danni is 'n bekoorlike woonstel in Westdene, naby die wêreldbekende woonbuurt Melville, besaai met moderne restaurante, kroeë en kafees. Hierdie woonstel bied gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf, ideaal vir 'n paartjie.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, kombuis en sitkamer wat gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daarbenewens sluit die woonstel 'n buitestort en 'n wasbak in.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n 1-plaat induksie kookplaat, 'n Hisense multifunksionele oond en lugbraaier, 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n lessenaar en gemaklike sitplek wat oopmaak na 'n balkon met buitesitplek.
Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16 Avalanche Street, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Gaste dink The Light House - Danni het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 16 Avalanche Street, Johannesburg, 2092, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang