The Lighthouse Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Graham Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Lighthouse Guesthouse bied gastekamers en is in Welkom, in die Vrystaat, geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die stad se gewoel.
Verblyf by The Lighthouse Guesthouse beskik oor 7 slaapkamers wat smaakvol versier is. Hierdie kamers is toegerus met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, met 'n en suite-stort, wasbak en toilet.
Ander geriewe wat in hierdie kamers ingesluit is, is 'n TV met satellietkanale, 'n waaier, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel.
'n Kontinentale, Engelse of Italiaanse ontbyt kan die hele week gereël en bestel word, wat deur die eienaar in die eetarea voorberei word. Die gastehuis het ook braaigeriewe om van gebruik te maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerde hekke met kringtelevisie, gewapende reaksie, alarms en waghond op die perseel.
The Lighthouse Guesthouse is ook ryafstand vanaf die tegniese kollege en tegnologiese instituut, asook die renbaan aan die buitewyke van die dorp, 'n casino, restaurante, winkelsentrums en Nu Metro-rolprentteaters.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Frank Tersia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 25 Graham Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink The Lighthouse Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Graham Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang