Successfully reported
+15

The Lighthouse

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Mykonos Street, Skiathos Bay, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Lighthouse is in Skiathosbaai, Langebaan, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie in hierdie gewilde vakansieplek. Die eenheid is naby alle geriewe, doendinge en besienswaardighede geleë wat geskik is vir die hele gesin.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers en kan tot 8 persone op 'n slag akkommodeer. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk dubbelbeddens en die 2 ander slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, en die ander 3 slaapkamers deel 'n aparte, volledige badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus en het alles wat gaste vir selfsorg benodig, insluitend 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Die ruim, oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n muurgemonteerde TV en DStv. Die eetarea het oorgenoeg spasie, insluitend 'n etenstafel met 10 sitplekke. Daar is 'n binne- en buitebraai-area wat lei na 'n onderdak-patio-area met 'n piekniekbank.

NB. Alle balanse moet asseblief drie dae voor inboeking betaal word.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet met bidet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 4 Mykonos Street, Skiathos Bay, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lighthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Mykonos Street, Skiathos Bay, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9151f7331a2d47c8aee1c47dce61697820b3f6876f220f5347b7aaa0ac9c7d80a1d998307e69be39b155c57058db020ab00b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 31 5 1 5 4 Mykonos Street Skiathos Bay 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.04834 18.04984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang