Successfully reported
+22

The Lily House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Disa Avenue, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 340 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Lily House bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Loopafstand na winkels, restaurante, en 1.2 km na die gholfbaan, die strand, sportgeriewe en die pragtige wingerde van die Hemel en Aarde-vallei.

Disa-kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, waarvan 1 'n koninggrootte-bed het (kan in 2 enkelbeddens omskep word) en die tweede met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Ruim oopplan-leefarea met 'n TV en eetkamer met sitplek vir 10 gaste. 'n Volledig toegeruste kombuis is voorsien en sluit 'n gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, sowel as breekware en eetgerei in. Groot skuifdeure lei vanaf die leefarea na 'n privaat patio waar braaigeriewe beskikbaar is. Gratis WiFi, parkeerplek van die straat af en 'n privaat ingang word vir gaste se gerief voorsien.

Alternatiewelik kan 2 bykomende slaapkamers en 2 badkamers teen 'n ekstra koste ingesluit word, wat die eenheid toelaat om 'n maksimum van 8 gaste te akkommodeer.

Nabygeleë aktiwiteite sluit in stap, fietsry, hangsweef, gholf, branderplankry, wynproeë, walviskyk, kranspaadjies en vele meer.

Die restaurante in die omgewing bied van die beste kookkuns in die land.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lenore R
Gesin met tieners
5.0
Perfect spot for our needs! What a lovely spacious stay. We had a lovely walk on the cliff path by the sea. Well equipped and beautiful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Johan O
Saam met lewensmaat
4.8
Oornag tydens terugreis vanaf Kaapstad. Baie mooi geriewe en ligging vir besoek aan Hermanus.
Okt 2025
Johan S
Gesin met tieners
4.8
Netjiese ruim kothuis met gemaklike toegang. Lekker gekuier. Die kothuis is netjies en baie ruim. Het alles wat benodig word vir selfsorg. Ons gasvrou...
Sien meer
Jan 2025
Stadler K
Saam met lewensmaat
4.8
Netjiese woonplek met baie ruimte. Die nodige geriewe was daar. Goed geleë. Vriendelike gasvrou.
Jun 2024
Annelien S
Gesin met tieners
4.4
Baie winderig! WiFi sein baie sleg. Was baie vriendelik en het laat gebly om vir ons oop te maak, ons waardeer dit.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janneka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 12 Disa Avenue, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lily House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 340
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 340
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 340
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Disa Avenue, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA084e1ecb11fdd51118907f69148f2cc6b6973c8c8f99b2a546c73c2d617b61cf7a33e90f6624fecbe9bf48f360ad1e42257b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 12 Disa Avenue Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.415367 19.235125
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang