The Lily House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Disa Avenue, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 340 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Lily House bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Loopafstand na winkels, restaurante, en 1.2 km na die gholfbaan, die strand, sportgeriewe en die pragtige wingerde van die Hemel en Aarde-vallei.
Disa-kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, waarvan 1 'n koninggrootte-bed het (kan in 2 enkelbeddens omskep word) en die tweede met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Ruim oopplan-leefarea met 'n TV en eetkamer met sitplek vir 10 gaste. 'n Volledig toegeruste kombuis is voorsien en sluit 'n gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, sowel as breekware en eetgerei in. Groot skuifdeure lei vanaf die leefarea na 'n privaat patio waar braaigeriewe beskikbaar is. Gratis WiFi, parkeerplek van die straat af en 'n privaat ingang word vir gaste se gerief voorsien.
Alternatiewelik kan 2 bykomende slaapkamers en 2 badkamers teen 'n ekstra koste ingesluit word, wat die eenheid toelaat om 'n maksimum van 8 gaste te akkommodeer.
Nabygeleë aktiwiteite sluit in stap, fietsry, hangsweef, gholf, branderplankry, wynproeë, walviskyk, kranspaadjies en vele meer.
Die restaurante in die omgewing bied van die beste kookkuns in die land.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Janneka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 12 Disa Avenue, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lily House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Disa Avenue, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang