Successfully reported

The Link Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Veronica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige atmosfeer na 'n lang dag uit met vriendelike personeel. Ons het baie lekker gebly. Dit was die 2de keer wat ons hier gewoon het en sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Room is clean and close to the pool. It was really calm and relaxing. Small but beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc L
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Friendly staff, nice clean place to stay. It was really nice staying at the Link Lodge; I had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag
4.6
Aug 2025

Baie netjies, pragtig skoon. Vriendelike personeel. Fantasties. Baie lekker gebly so.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nico J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Tevrede. Skoon, netjies. Ons het oornag, en alles was voldoende.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
1 nag
2.6
Feb 2025

Sal nie my tyd of geld mors om weer daar te bly nie. Ek was regtig onder die indruk dat die plekkie heel ok gaan wees. Met die aankoms was parkering baie knap. By my kamer ingekom was dit baie warm. Al die ruite toe, en so effens klam reuk. Die downlights het uit die plafon gesak en die dakwaaier werk slegs met die ligte aan. Ek het binne 'n uur 'n ander blyplek gesoek en ontruim. In my opinie is dit R350 verblyf teen R650.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Alex S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie gelukkig. Baie netjies en skoon, die dames was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

I would recommend the Link. Lovely view, most enjoyable thank you. Parking was a bit of a problem though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Pleasant and recommendable. TV reception was bad, only 1 channel. Dustbins next to undercover parking were full and very smelly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rina V
1 nag Gesin met klein kinders
1.4
Jul 2024

Okay. Not what was advertised and not what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tee Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Tugela Street, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82e962ba396980a9b6bd9fbec14490f1404b21cd8c1138f381e1c836ff6ec32f60edfb32631b34c16c5638dd98dfaa35e464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 32 Tugela Street Glen Marais 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.08472 28.268799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang