The Link Private Nest
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Frans Oerder Street, Birchleigh, Kempton Park, 1621, Gauteng
- Vanaf R698 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Link Private Nest het tuin-uitsigte en vorm deel van die eienaar se woning met privaat ingang en bied gerieflike oornagverblyf aan gaste in Birchleigh, Kempton Park. Die Gallagher-konferensiesentrum is 18 km ver en die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat 11 km vanaf The Link Private Nest is.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer het 'n platskerm-TV en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n elektriese tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die skuifdeure maak oop op die stoep met 'n klein etenstafel en stoele. Hierdie area strek verder na die tuin, buiteluggimnasium en die gedeelde swembad.
Gaste het toegang tot die buite- en binne-eetarea en vir ekstra privaatheid het die verblyf 'n privaat ingang. Gaste kan die warm weer met die eiendom se braaigeriewe benut. Gratis, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tee Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 7 Frans Oerder Street, Birchleigh, Kempton Park, 1621, Gauteng
- Gaste dink The Link Private Nest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Frans Oerder Street, Birchleigh, Kempton Park, 1621, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang