Successfully reported
+45

The Little Haven - Clarens

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 344 Van Zyl Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 990 R1 791 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Little Haven - Clarens is in Clarens geleë, 'n klein dorpie aan die voorheuwels van die Malutiberge in die Vrystaat. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank, TV en kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie en 'n mikrogolfoond.

Veilige parkeerplek, komplimentêre WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan op die onderdakstoep met ongelooflike berguitsigte ontspan.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Renee S
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig, netjies en knus - naby die berg en die dorpsplein! Hierdie is ons tweede keer by The Little Haven en beplan al klaar om volgende jaar terug t...
Sien meer
Jun 2025
Lauretta D
Saam met lewensmaat
5.0
10 uit 10 vir The Little Haven. Ons het heerlik in die mooiste huisie gebly! Alles was perfek. Daar was heerlike kuiers voor die kaggel, maar ook buit...
Sien meer
Mei 2025
Tania G
Gesin met tieners
5.0
Peaceful, stunning views, luxurious. Stunning, peaceful place. Centrally located, you park your car and walk everywhere. Beautiful bedd...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
John R
Saam met lewensmaat
5.0
Outstanding. Fantastic spot, just delightful. Easy walk into town, off-street secure parking and views to die for. Exceptionally helpfu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Theressa L
Gesin met tieners
5.0
Delightful home from home. Little Haven is an absolute gem of a cottage that truly lives up to its name. From the moment we arrived, we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michael & Kenza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 344 Van Zyl Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink The Little Haven - Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 990
R 1 990 R 1 791
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 990
R 1 990 R 1 791
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 990
R 1 990 R 1 791
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 344 Van Zyl Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18eddba3122ea6dd0ef221cd59f4d2e7fdd5711901bd8b07210148a9de114e75d8459fcfb9899b62f2414efcf8a76884b401?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 990 nouVanaf R1 791 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 344 Van Zyl Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -28.512896664832 28.419949554332
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang