Successfully reported

The Little Inn

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chris P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Sentraal, veilig en goed ingerig. Ons het baie gemaklik gebly. Die huis is puik ingerig en die gasvrou straal van vriendelikheid. Ons sal definitief weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Amazing. Dit was awesome gewees! Sal graag weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Fantastic accommodation ideally situated in Haenertsburg. We loved our stay in The Little Inn. Very comfortable and cosy with great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
The Little Inn
Thank you.

Igna D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

Gemaklike, rustige verblyf. Ons is hartlik verwelkom deur die gasvrou. Die huisie is goed toegerus en gemaklik. Binne stapafstand van alle aktiwiteite in die dorpie met 'n mooi uitsig. Ons sal beslis weer terug wees! Die area is baie rustig en tyd het omtrent omgevlieg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Heerlike ingerigte huisie. Daar was alles wat ons nodig gehad het en meer. Annelie is 'n ware gasvrou. Ons was daar vir die Magoeba Trek Stage-ren. Alles wat 'n fietsryspan nodig het, is in die huisie. Sal definitief die huis aanbeveel, Annelie gaan uit haar pad uit om te sorg dat als in orde is en almal lekker kuier. Al jou moeite word baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
The Little Inn
Baie baie dankie vir die wonderlike resensie Linda! Julle was ‘amazing’ gaste en ek kan nie wag om julle weer te sien nie! Groete, Annelie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Kerk Street, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe31d8c4818aca57e50d5f7c65b18bc2c987d8b92184c0a7b54a540a979cede3a97a5ceb9e512eb9e8d0adac2551957f721c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 4 Kerk Street Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -23.944955192394 29.940858579762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang