The Little Villa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Anderson Road, Northdene, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Little Villa is 'n knus woonstel op 'n privaat perseel in Northdene, Queensburgh en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverbyf soek.
Die woonstelletjie bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 2 enkelslaapbanke wat vir 2 gaste geskik is.
Die oopplan-kombuis is met 'n induksie-kookplaat, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek en gratis WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 19 Anderson Road, Northdene, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Little Villa het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Anderson Road, Northdene, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang