Successfully reported
+10

The Little Villa

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Anderson Road, Northdene, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Little Villa is 'n knus woonstel op privaat perseel in Northdene, Queensburgh, en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea sluit 2 enkelslaapbanke in wat 2 gaste kan akkommodeer.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n afgeleë hek en gratis WiFi.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Morné H
5.0
Gasvry ontvang en heerlik gebly. Baie lekker gebly. Enige iets wat gepla het, is dadelik aangespreek en opgelos. Sal die plekkie beslis aanbeveel.
Jun 2025
Grant E
Gesin met tieners
5.0
Perfect for what we needed, will be back. Perfect place to stay when needing access to local amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Chris E
Gesin met klein kinders
5.0
Quiet, comfy and affordable. This little gem was spacious, comfy, and cozy, ideal for a family with a child. It was nice and close to s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Lidia S
Saam met lewensmaat
4.8
Great service. Very nice, owner is very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Mariam R
Saam met lewensmaat
4.6
Quite pleasant. The place was quiet and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 19 Anderson Road, Northdene, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Little Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Anderson Road, Northdene, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdef4339472c8e30bbcb6c5b1e7f2875f00bbcde8f0b8d6ec89db9b7f60fe00d46ce66a08be4056be3420f94fbe3253dfc064?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 19 Anderson Road Northdene 4093 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.8702981 30.8822355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang