Successfully reported
+36

The Lodge on Ilona

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 713 Ilona Street, Rietvlei View Country Estate, Tierpoort, 1501, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lodge on Ilona is in die rustige en veilige Rietvlei View Country-landgoed in Pretoria en bied 'n luukse en gerieflike ervaring.

Die lodge bied verblyf in kamers wat elk slaapplek bied aan 1 of 2 gaste. Elke kamer het 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix, 'n waaier en 'n verwarmer.

Daar is ook gratis WiFi, 'n buite-swembad, 'n kroeg en sitarea, sakegeriewe en gratis, veilige parkeerplek. The Lodge on Ilona is ideaal vir sakereisigers, sowel as vakansiegangers wat 'n rustige omgewing soek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anne-Marie K
5.0
Excellent, lovely place, value for money. It is a very lovely place, very clean and spacious. I would recommend this to my friends, and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Lynette M
Saam met lewensmaat
5.0
100% tevrede! Die verblyf se netheid, keurigheid en aandag aan detail het my beïndruk. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.
Sep 2025
Belinda M
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik. Ons sal definitief weer teruggaan as ons Pretoria besoek. Roelien is die beste, ons laat voel asof ons in ons eie huis is. Baie dankie.
Apr 2025
Marjie D
Gesin met tieners
5.0
Perfek. Ons het heerlik gebly, dankie.
Nov 2024
Lizelle D
5.0
Excellent! Amazing atmosphere and hostess is stunning and so friendly. Clean classy rooms and such a beautiful lodge.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Roelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 713 Ilona Street, Rietvlei View Country Estate, Tierpoort, 1501, Gauteng
  • Gaste dink The Lodge on Ilona het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 713 Ilona Street, Rietvlei View Country Estate, Tierpoort, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe8aa6bd412c39a7665bd047f88f2c27a35f88a3003f8f915e721ed993f7ab06544a246ae5d400df81674423096f4142da17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 713 Ilona Street Rietvlei View Country Estate 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8993957 28.3347501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang