Successfully reported
+22

The Loft

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Dirkie Uys Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Loft is 'n unieke selfsorgwoonstel in Bredasdorp en is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dié oopplan-solderwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank, en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n ontbythoekie waar gaste hul maaltye kan geniet. Ander geriewe sluit 'n slim-TV, draagbare lugversorging, en gratis linne en -handdoeke, asook 'n haardroër en strykyster in. Die TV het Netflix en Prime, maar gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik om DStv te kyk. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat in gemak wil ontspan.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Loanda (Lulu) T
Saam met lewensmaat
5.0
Top rate stay. Perfect little place. Very comfortable bed. Shower large, with good water pressure. Very clean apartment, with everythin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Leon S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier in 'n volledig toegeruste, netjiese plekkie. Sal beslis weer gaan. 'n Pragtige plekkie met alles wat nodig is. Baie netjies.
Sep 2025
Elandi B
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir geld en meer. Beveel The Loft graag aan. Altyd vriendelike, gasvrye verblyf.
Sep 2025
Eldine W
5.0
Fantasties. The Loft 200/100! Baie netjies en modern ingerig. Vriendelike ontvangs. Rerig net die beste.
Sep 2025
Janette B
Gesin met tieners
5.0
Will stay again. Had a wonderful stay. Had all the basic requirements.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Júan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 Dirkie Uys Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Dirkie Uys Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2904700bf91e73b36f9573c122bc777c478ec1d5b98ce9ecc9d4d12078e396534d8d1c537898f97e3edd6ac35b13ea39e0f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 29 5 1 5 7 Dirkie Uys Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.5335333 20.0409823
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang