Successfully reported
+34

The Loft on Berg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Berg Street, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Loft on Berg is 'n solderwoonstel in die hartjie van die Gordonsbaai-dorpie, naby die strand, winkels en restaurante in die omgewing. Die eiendom word omraam deur Tafelberg oorkant die Baai en Die Helderberg-bergreeks in die weste.

Dié solderwoonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n oondjie, induksieplaat, koffiemasjien, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n yskas, 'n binnebraai, 'n etenstafel met stoele, 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure lei na 'n balkon wat gaste lieflike see-uitsigte oor Valsbaai bied.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 83 Berg Street, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Loft on Berg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Berg Street, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98a1965fb11eabe6efe86e364656bfda5622cfd314314faa6a98806342d81fb77ee62ae78cc9fbc034aa74230afad6a68a00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 83 Berg Street Gordon’s Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1618712 18.8689347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang