The Lofts Prestige Suites
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 702 Kapelwa Kabajani Street, Academia, Windhoek, Khomas
- Vanaf R1 840 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Lofts Prestige Suites bied stylvolle verblyf in Academia, 'n rustige woonbuurt in Windhoek, en is geskik vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis spog met elegant ontwerpte areas met moderne eenvoud en gesofistikeerde kleurskemas.
Gaste kan tussen 4 pragtig ingerigte suites wat elkeen privaat badkamers het, kies. Elke suite het 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n oopplan-sitarea en -eetarea met 'n TV en gemaklike beddens met sagte duvets en skoon linne. Privaat ingange verseker privaatheid en gerief.
Die gastehuis het geriewe soos gratis WiFi, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.
Veilige parkeergeriewe is beskikbaar. Vir diegene wat belangstel om Windhoek te verken, is die Nasionale Botaniese Tuine 7,5 km ver en die Nasionale Museum van Namibië ACRE net 7,2 km vanaf die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Josephine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 702 Kapelwa Kabajani Street, Academia, Windhoek, Khomas
- Gaste dink The Lofts Prestige Suites het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 702 Kapelwa Kabajani Street, Academia, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang