Successfully reported

The Log Cabin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Eric B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ons het lekker afgeskakel en gerus. Ons het heerlik gekuier en die Log Cabin was 'n goeie basis om die res van Magoebaskloof te verken. Die kageltjie het ook lekker gebrand in die aande terwyl dit saggies buite gereën het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustige wegbreek in die bos. Wat 'n wonderlike paar dae! Als het ons verwagtinge oortref. Die huisie is goed toegerus met al die nodige en enige iets ekstra waaraan jy kan dink. Daar was meer as genoeg hout en vuuraanstekers vir die kaggel en die onderdakbraai. Die huisie is ruim genoeg vir 'n gesin van 4. Ons sal definitief weer na The Log Cabin terugkeer. Dankie, vir jou gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Cozy stay. Had a few hiccups, cold water due to gas depletion which was sorted out very quickly and some power interruptions due to Eskom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Convenient & peaceful escape. This was my second stay at the cabin. It is a great place to escape to for some peace and quiet. The cabin is clean and well appointed, the bed is comfy and the garden is well maintained. The cabin is close enough to the Haernetsberg town to be convenient (4 minutes) but not in it, which ensures privacy, peace and quiet. I will definitely return for a 3rd stay. Thank you, Angela and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Rustige wegbreek. Vriendelike diens. Heerlik warm geslaap met die kaggel wat hitte verskaf reg deur die nag. Die gasvrou het selfs ons kamera wat ons vergeet het in Polokwane afgelewer. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lienkie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Hout huisie in die middel van die woud, stil en pragtige natuurskoon. Die cabin was alles wat in die advertensie is, ons het baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina-mari B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Relaxing weekend breakaway. We had a lovely stay at the cabin. It was nice just to break away from the busy roads and noise. The host is also very accommodating and will assist you any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Home away from home. Absolute gem, highly recommend. Amazing setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris O
1 nag
5.0
Jun 2025

We had a fantastic stay. The cabin was comfortable, very well equipped, and spotlessly clean. The fireplace and braai area were stocked with wood (and fire lighters). It's a peaceful, quiet setting; there are other houses in the vicinity but we didn’t hear anything other than the wind in the trees. There are lots of thoughtful touches throughout the cabin — clearly a lot of care has gone into making guests feel at home. Highly recommended — you can book this without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth P
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

A peaceful retreat. The cabin is well equipped, comfortable, very clean and well maintained. The setting is peaceful and lends itself to a relaxing stay. The host is friendly and quick to respond. I will most definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angela Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A28.6 Troutwaters Holdings, Off the R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94524b6694229abcc0a673a276956b79df9be3b29db72d17a41a022514a3bc1fd87a7f421242b5ef03995fa94c997c2962de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 64 5 1 5 A28.6 Troutwaters Holdings Off the R71 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.901665456083 29.987073397085
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang