Successfully reported

The Love Bubble

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Rosco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome getaway. Awesome location, isolated and the perfect place to unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandré J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Verskriklik lekker. Die bly by The Love Bubble was asemrowend met die pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Alles wat jy benodig op een plek, wou nooit die plek verlaat nie. Heerlik en hemels die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erica
The Love Bubble
Thank you for a lovely review.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marié V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Was só lekker, ek wou nie weggaan nie. Dit view en rustigheid doen jou hart goed. Dit was nou regtig 'n ervaring wat ek weer sal wil ervaar! Mooiste view van die Olifantsrivier met sonsak en die jacuzzi bied net daai iets ekstra! Baie goeie diens vandat ons daar aangekom het tot ons weer gegaan het. Die huis het alles! Was skoon en netjies en ek sal dit vir enige persoon aanbeveel om die rustigheid te gaan beleef. En dan is daar aktiwiteite vir as mens nog aktief ook wil wees. En die troeteldiere geniet hulle gate uit daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Feb 2024

Overrated, overpriced en geen plesier. Die beddegoed was oud en nie wit nie. Alles is beige of bruin en dit skep nie 'n goeie indruk nie. Die spiraal trappe is 'n groot risiko wat nie genoem word nie. Reling is van PVC-pyp en dit is moeilik om op en af te beweeg. Daar was geen warm water om te stort nie en die drukking is baie swak, ten spyte van 'n pomp. Die jacuzzi is baie klein. WiFi werk nie. Die ekstras maak nie op vir die basiese wat nie op standaard is nie. Dit was 'n frustrasie, maar dit was reeds betaal en het toe maar gebly.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

100% als wat mens in so 'n verlate plek sou benodig. Daar's 'n foto van 'n trap op hul advertensie, maar dit sê nie dat die hoofslaapkamer daar bo is en dat ouer mense en/of mense met heupprobleme nie daar sal kan op of snags af na die toilet nie! Aan positiewe kant sal mense met rug-en heupprobleme in alle waarskynlikheid nie hier bepreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erica
The Love Bubble
I’m sorry, I will add to my description that there is no bathroom upstairs and that the master is upstairs. Thank you for the constructive criticism.

Christa L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2022

Lieflike ligging. Mooi natuurskoon. Oopplan-loft huis met dubbelbed en 2 uittrekbeddens in die sitkamer. Mooi uitsigte. Heerlike borrelbad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Erica
The Love Bubble
Thank you, it has been remodelled.

Neville G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2022

Love Bubble se foto's en beskrywing is nie heeltemal in lyn met die plek nie. Die slaapplek is bo in die eenheid en as jy nie goeie balans het nie of sou hy dalk langer as 1.8m of wees of meer as 120kg wees. Die handreling is ook van plastiekbesproeïngpyp gemaak en nie te veilig nie. Die afdraai na die Love Bubble vat jou ook deur 'n grondpad deur 'n informele nedersetting waar jy moet oppas vir pap wiele.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Shenaaz K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Die uitsig wanneer die son sak is asemrowend en die vars lug van die natuur het my baie goed gedoen. Soggens het ek vanaf my slaapkamer na 'n indrukwekkende uitsig gestaar. Smiddae het ons in borrelbad gesit en die sakkende son dopgehou wat baie mooi was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big River Bend Farm, Farm 268 Zoupans Klipheuvel, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a9bb69c40097e9bd6c8171855c7b8849f8225befc2ad90aa7e360e0d475ad42b113280770eb9a88df906eb51e50adbf0b2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 26 5 1 4 Big River Bend Farm Farm 268 Zoupans Klipheuvel 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.613287266143 18.206373013212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang