The Magalies Nest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 13, Portion 1, Melodie, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Magalies Nest is in Melodie, Noordwes, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf - 'n plek om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te skakel.
Die gastehuis beskik oor drie pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n privaat en suite-badkamer. Bykomende geriewe in die kamer sluit in koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n rusbank en 'n yskassie.
Gaste het ook toegang tot buite-eetareas, perfek om 'n maaltyd onder die sterre te geniet.
Veilige parkering word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plot 13, Portion 1, Melodie, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 13, Portion 1, Melodie, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang