Successfully reported
+27

The Majestic Stonehouse No 1

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Majestic Stonehouse No 1 is 'n selfsorgwoonstel in Kalkbaai, Kaapstad.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sentrale etenstafel, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n slim-TV. Gaste kan die stroomdienste gebruik indien hulle hul eie intekenbesonderhede het. Die woonstel het onbeperkte WiFi.

Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, asook die gemeenskaplike swembad en gimnasium.

The Majestic Village het 'n rugsteunkragopwekker wat verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 128

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 124 Main Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Majestic Stonehouse No 1 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA335245a4d5681057e1b7681545b2bdbe20deebca802dfe5422b0fd95b6dda7993ce2fae90fdc7a420c53e78a557ecbcfd3ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 124 Main Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.12694027071 18.448558953373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang