Successfully reported
+38

The Majestic Village Townhouse 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Majestic Village Townhouse 11 is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in Majestic Village in die hartjie van Kalkbaai. Dit bied ruim en gerieflike verblyf stapafstand vanaf die hawe. Die woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende op soek na korttermyn- of langtermynverblyf.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 4 gaste, gemaklike sitplek en 'n slim-TV waarop gaste met hulle eie intekenbesonderhede programme kan stroom.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel het ook 'n balkon en privaat tuin met buitesitplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 128

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12762ac76404a2f77b3a25eb10cd8b515eec1e8c13c9d172daa826944c9aab3606c9917f212e9df250e864ecd0a161d2dd12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 4) 124 Main Road The Majestic Village 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.12686070326 18.448370423279
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang