Successfully reported
+15

The Manson’s Bedford Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sugarbush Road, Morninghill, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Vanaf R1 034 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Manson's Bedford Haven is 'n eksklusiewe, luukse woonstel in die lowerryke, stil woonbuurt Morninghill, Johannesburg, met slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Die woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste sal volle toegang tot die woonstel hê, insluitend onbeperkte veselinternet en die volledige DStv-boeket.

Dié plek bied vrede en rustigheid en is ideaal vir sakelui wat in 'n eksklusiewe area naby die hooflughawe wil wees.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sugarbush Road, Morninghill, Johannesburg, 2007, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 034
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 034
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 034
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sugarbush Road, Morninghill, Johannesburg, 2007, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63005b6bff9853649ecb0c8099115e3c344457de9b13ee6b2c84955ba841629d6ef38df3655eb3fee6d203caa11a7cc3f6e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 034 per nag (plek vir 2) Sugarbush Road Morninghill 2007 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.171895131459 28.115420883432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang