Successfully reported
+22

The Manson's Blyde

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Blyde Lifestyle Estate - Balwin Properties, Lagoon Drive, Savannah Country Estate, Johannesburg, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Manson's Blyde is op 'n nuwe en luukse leefstyl-langoed in Pretoria en is die ideale wegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n rusbank en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die balkon het sitplek. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Die landgoed bied geriewe soos 'n gimnasium, swembad en 'n leefstylsentrum.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • The Blyde Lifestyle Estate - Balwin Properties, Lagoon Drive, Savannah Country Estate, Johannesburg, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Blyde Lifestyle Estate - Balwin Properties, Lagoon Drive, Savannah Country Estate, Johannesburg, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce94d47e408d32b82aac9820103615d081671bee42ee47d69d5f06ef541acd630a0c46c38dc1f85365d666ab2779437b743c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) The Blyde Lifestyle Estate - Balwin Properties, Lagoon Drive Savannah Country Estate 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.759661903616 28.378660886506
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang