Successfully reported
+11

The Manson's Heights

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 85 Fifth Street, Halfway Gardens, Midrand, 1686, Gauteng
  • Vanaf R1 034 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Manson's Heights is 'n pragtige selfsorgwoonstel op The Heights Estate in Halfway Gardens, Midrand, Johannesburg. Dit is ideaal vir 'n romantiese of sakewegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, asook oorgenoeg kasruimte. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n balkon en beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, ketel, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met 2 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV, en gratis WiFiis beskikbaar.

'n Gemeenskaplike braai-area is op die perseel beskikbaar, asook veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Die verblyf is naby die N1 en die Midrand Gautrein-stasie. Gaste het toegang tot geriewe in die area, insluitend restaurante, winkelsentrums, voëltuine en parke vir gaste wat buitelugaktiwiteite soek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 85 Fifth Street, Halfway Gardens, Midrand, 1686, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 034
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 034
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 034
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 85 Fifth Street, Halfway Gardens, Midrand, 1686, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31bb2e11233406f8d12b4d51008b01a8cacb6becab9fadc7b4fe23d372658abdf660ee8c63c1d3e06034fd7438315953398b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 034 per nag (plek vir 2) 85 Fifth Street Halfway Gardens 1686 Gauteng 021 201 8901 08:00-15:00 11:00 -25.983789055948 28.119867135894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang