Lemon Tree Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 21 Cabriere Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R4 824 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Lemon Tree Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers wat slaapplek vir 6 gaste bied, in die middel van Franschhoek Wynvallei, op 'n klein sekuriteitslandgoed. Dit is gemoderniseer, maar behou steeds die ou Wynland-gevoel.
Die kothuis het 2 slaapkamers op die grondvloer, elk gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 2 badkamers, een met 'n stort en een met 'n bad. Die derde slaapkamer is bo en is gemeubileer met twee enkelbeddens. Alle kamers het lugversorging.
Die semi-toegeruste kombuis het 'n yskas, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, stoof en oond en is oopplan na die eetarea en sitkamer met 'n platskerm-TV in die sitkamer. Die eetarea maak oop na 'n klein patio, wat na die klein swembad lei.
'n Kort entjie na die middestad bied van die beste wyn- en eetplekke in die omgewing, wat gaste die geleentheid bied om die beste te geniet wat die streek bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 21 Cabriere Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Lemon Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 21 Cabriere Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang