Successfully reported
+45

The Marigold House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Schalkwyk Street, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Marigold House is 'n Victoriaanse gastehuis wat met helder kleure versier is en in die klein, historiese Karoo-dorpie, Fraserburg geleë is. Dit is op die plato aan die noordelike kant van die Nuweveldberge in die Noord-Kaap.

Verblyf is beskikbaar in 2 gastekamers, een met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n elektriese kombuis, waaier, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het 'n swembad, braaigeriewe, 'n gastesitarea en 'n buitestoep.

Die eienaar is 'n ervare, geakkrediteerde, Suid-Afrikaanse toergids en dra baie kennis van allerhande plaaslike interessanthede rakende kuns, kos en reis. Die gastehuis bied kleur en kalmte met 'n warm Karoo-welkom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 11 Schalkwyk Street, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Marigold House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Schalkwyk Street, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21c6d0fd43d20c542cde4a6caba0a0c09434ea01376d4e771bdb4fe248fc5803a9211ce01059734526c94f492de44350d655?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 11 Schalkwyk Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -31.916668642541 21.511879903635
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang