Successfully reported
+36

The Master's Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 38 Nandoni Golf Resort, Mulenzhe Village, Thohoyandou, 0950, Limpopo
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Master's Villa is 'n luukse huis met moderne afwerkings, geleë in Thohoyandou, 'n dorp in Limpopo. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n rustige en stylvolle wegbreek.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 4 gaste. Beide slaapkamers is ingerig met koninggrootte beddens. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede en suite-badkamer met 'n stort toegerus is.

Die oopplan-leefruimte met lugversorging sluit 'n gemaklike sitkamer en 'n slim-TV met DStv en stromingsdienste in. Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n ontbyttoonbank, 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien en 'n wasmasjien.

Bykomende geriewe sluit in 'n toegewyde werkstasie, gratis WiFi en veilige parkering. Gaste kan die buitebraai-area met uitsig oor die tuin geniet, of ontspan op die dakterras met uitsigte oor die swembad en Nandoni-dam.

Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Royal Gardens, Nandoni Leisure Park en Thohoyandou Botaniese Tuin. Thavhani Mall is slegs 35 minute se ry vanaf The Master's Villa.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • Unit 38 Nandoni Golf Resort, Mulenzhe Village, Thohoyandou, 0950, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 38 Nandoni Golf Resort, Mulenzhe Village, Thohoyandou, 0950, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc17ee3e945debc35b17d8dab83cf3622478938db290622f4958c054917e34926247d29d5825409e102b6a3b839203d464c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4) Unit 38 Nandoni Golf Resort Mulenzhe Village 0950 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.996351 30.572776
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang