Successfully reported

The Matchbox

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elbie P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Napier is 'n besondere plek. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Knus plekkie vir oornagverblyf alleen. Die akkommodasie was goed. Plekkie baie goed toegerus, veral met koffie en tee. Beddens was gerieflik. Enigste aanbeveling is dat daar 'n skottel of iets is om die skottelgoed te was, anders gaan mense die badkamer se wasbak met vetterigheid verstop. Buitestoel kan dalk 2 stoele hê. Paul was 'n baie gasvrye gasheer en altyd behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Paul
The Matchbox
Washing of plates, etc. can be done by arrangement without any issue. There's no issue with a shortage of chairs as there's a table for four people for snacking and relaxing next to the carport. Anything can be arranged without much ado.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 River Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd3d31af482490aa237fac939ca9e9f7b6d9711fa4e388fd8cf9d16fbe788befd60bf9584aec9ca76c96dee38e44c0339cc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 River Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.483757591939 19.908921167362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang