Successfully reported
+20

The Merle Cottage @ Plaisir Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 070 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Merle Cottage @ Plaisir Estate is die perfekte wegbreekplek vir 'n romantiese naweek, wittebrood of vir enkelreisigers wat die Wynlande besoek. Dit spog met kunswerke, unieke meubles, 'n tikkie dekadensie en 'n vars interpretasie van Engelse en Kaaps-Hollandse kenmerke.

Hierdie pragtige eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer is smaakvol gemeubileer en het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sentrale eiland met stoele. Dit lei na die lieflike sitarea met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met togang tot verskeie stroomdienste, gratis WiFi en 'n gesellige kaggel.

Die eenheid lei na 'n stoep met meubels en 'n ingeboude braai-area. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en kan die sprankelende swembad geniet of wynproe op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 070
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 070
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 070
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7e239fe70216838a4ae2253fca1d6eac9defdc7c08db0b0672264b60ac81aed28cc7f15bd86b0bccc293826e98a3e22c7be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070 per nag (plek vir 2) R45 Plaisir Wine Estate 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.842547644254 18.958205564418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang