Successfully reported
+27

The Merle Manor House @ Plaisir Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 175 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Merle Manor House @ Plaisir Estate is 'n pragtige huis op 'n wynlandgoed in Simondium. Die stylvolle verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 wat verder na 'n sitarea met gemaklike sitplek, slim-TV met WiFi en 'n kaggel lei.

Daar is 'n agterstoep met braaigeriewe en sitplek waar gaste saam kan kuier. 'n Gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan ook verskeie aktiwiteite geniet, wat wynproe op die landgoed, asook die fietsry, berg- en voetslaanroetes in die area insluit.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 175
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 175
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 175
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce590a5e571fbd96db0d3dc00e8d9479aeb7eeedced88d5aa27e9978234f73af5e04aadee44e3d4c23ec9c329480d4729dd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 175 per nag (plek vir 6) R45 Plaisir Wine Estate 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.842512 18.9582002
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang