Successfully reported
+15

The Merry Crab

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 439 Munro Drive, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Merry Crab is in Munster geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike, veilige vakansiewegkruipplek, gekerf uit die welige tropiese plantegroei van 'n reservaat. Vanaf die lodge lei 'n skaduwee paadjie deur die Admiralty Marine Reserve wat deur duiker en dassie bewoon word na 'n sandstrand en die warm Indiese Oseaan. Die verblyf is toegerus met sonkrag en het ook 'n ononderbroke toevoer van boorgatwater.

Met aankoms sal gaste ontmoet word deur 'die bemanning', die behulpsame en vriendelike personeel, wat sal help met veilige parkeerplek van die straat af en gaste na hul eenheid sal wys. Die verblyf bestaan uit ateljees, casitas en cabanas, almal met en suite-storte en toilette. Die eenhede word daagliks in die oggend skoongemaak en is toegerus met stowe, yskaste, mikrogolfoonde, en breekware en eetgerei. Linne en badhanddoeke word ook voorsien, en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die kamers is ook toegerus met geselekteerde OPVD-kanale en oorhoofse roeiwaaiers, en het ook toegang tot privaat sondekke en braaigeriewe.

Die lodge beskik oor 'n onthaal, sitkamer en vermaakarea waar gaste kan lees, bordspeletjies speel en TV kyk. Langs die sitkamer is die omheinde swembad kompleet met ligstoele. Die 'Potjie Boma' is 'n groot grasdak-lapa met sy eie braaigeriewe en pizza-oond, ideaal vir alle weer-braai en partytjies.

The Merry Crab is die ideale wegbreekplek vir paartjies, gesinne en klein groepe. Doendinge in die area sluit perdry, vierwielmotorfietsry, diepsee-hengel-uitstappies en skubaduik in Shelly Beach in. The Merry Crab is gerieflik naby die strand geleë en is net 15 minute vanaf Port Edward.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suwannee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 439 Munro Drive, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Merry Crab het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 439 Munro Drive, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b7c1133c9b395539111df5a858f0c6b52581cfb73f99da602e632a2b45c9f08da67bb34175bc10d9edfb9215de12473caf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 439 Munro Drive Munster 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.003136298493 30.262889564037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang