The Millennial Executive
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Park Way, Unit 126 The Millennial, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Millennial Executive is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Millennial-gebou in die hartjie van Umhlanga Ridge. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n ingeboude kas, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is daar 'n slim-TV en onbeperkte WiFi. Daarbenewens is 'n werkstasie beskikbaar vir diegene wat werk moet inhaal.
Die kompleks spog met 'n swembad, klubhuis, koffiewinkel, werksentrum, wassery, haarkapperswinkel, spa en skoonheidsalon. Dit is 'n kort entjie van Gateway, Umhlanga se pragtige strande, kosmopolitiese kroeë, boetieks en restaurante geleë. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Philippa Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Park Way, Unit 126 The Millennial, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Park Way, Unit 126 The Millennial, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang