The Millhouse at Majestic Village
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Main Road, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Millhouse at Majestic Village is 'n selfsorgmeenthuis in die Majestic Village-kompleks in die hartjie van Kalkbaai, naby die Kalkbaaihawe.
Dié meenthuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Een badkamer is op die onderste verdieping en die ander twee is op die boonste verdieping met pragtige see-uitsigte. Elke kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV en gaste kan die stroomdienste met hul eie besonderhede gebruik. Die woonstel het onbeperkte WiFi.
Parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Die Majestic Village het 'n 24 uur-sekuriteitsisteem in plek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Florian Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 128
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 124 Main Road, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink The Millhouse at Majestic Village het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Main Road, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang